Privaatskool Moria is in Outjo, Namibië, geleë. Outjo dien as 'n kommersiële sentrum vir plase in die streek en bied 'n tuiste aan ongeveer 9000 permanente inwoners. Moria het op 21 Januarie 1991 deure geopen, is geregistreer by die Ministerie van Basiese Onderwys, Kuns en Kultuur en verbonde aan die Namibiese Privaatskole-organisasie (Napso).

Leerlingtal: 205  (graad 1-12); Doelwit: 330 leerlinge teen 2030.

Kurrikulum:

Graad 1-7 - Namibiese leerplan met aanvullings.

Graad 8-12 - Onafhanklike Eksamenraad (Ieb).

Gebeurlikhede

Volg ons Facebook & Instagram blad om op hoogte te bly van gebeure en kennisgewings.

Ankerborge

IMG-20221121-WA0010
OK Foods logo
Unifoods Logo Jpeg
Nexus 001
1