Welkom by Privaatskool Moria

Privaatskool Moria is in Outjo, Namibië, geleë. Outjo dien as 'n kommersiële sentrum vir plase in die streek en bied 'n tuiste aan ongeveer 9000 permanente inwoners. Moria het op 21 Januarie 1991 deure geopen, is geregistreer by die Ministerie van Basiese Onderwys, Kuns en Kultuur en verbonde aan die Namibiese Privaatskole-organisasie (Napso).

Ankerborge

BORG MORIA

Raak deel van ons dinamiese planne. Kontak Mnr. Louwtjie Groble vir opsies.

+264 81 222 0102 | skoolhoof@psmoria.com